Vakansie met Bobby en Karlien!

Kom skop jou Desember vakansie af met 'n opwindende kuier op die MSC Sinfonia skip saam met Bobby en Karlien van Jaarsveld vanaf 9-12 Desember 2016
Die Vrydagaand word afgeskop met 'n gesamentlike vertoning deur Bobby en Karlien van Jaarsveld en hulle musikante!  
 
Dit gaan 'n naweek wees vol pret en plesier!  Lag en dans!  Eet en kuier!  Jonk of oud, die boot bied alles en meer vir die hele gesin. Alle aanboord vermaak is ingesluit by die prys!  
Breek weg van jou alledaagse stres en kom ontspan saam met jou vriende en familie in die borrelbad en swembaddens. Die aanboord gimnasium en opelug sportbaan net die ding vir al die aktiewes!
Ook ingesluit in die prys is al die aanboord etes, so vat ‘n breuk van jou dieёt en kom verlustig jou in al die interessante kosse op die boot. 
Moenie hierdie kuier met Bobby en Karlien misloop nie. Dit gaan VET pret wees!!!  KUIER, KUIER EN NOGMAALS KUIER!!  Jy mag nie uitmis nie……  Bespreek sommer vandag nog jou plek!
 

Wanneer die bespreking maak, maak asseblief seker dat u die korrekte blad bevordering kies , sien foto hieronder


Bobby and Karlien Price
 
Vrywaring: Geadverteerde aktiwiteite en kunstenaars word deur die organiseerders beplan en is bykomend tot die normale vermaaklikheid en aktiwiteite aangebied deur MSC Sinfonia en MSC Cruises. Bykomende aktiwiteite en kunstenaars soos beplan deur die organiseerders kan te enige tyd verander sonder vooraf kennisgewing aan passasiers.

South Africa

Cruise Ship MSC Sinfonia Cruise Itinerary South Africa, Mozambique Embarkation Port Durban Duration 4 Days, 3 Nights
Select a departure date