Kaptein and Vriende Cruise 2027
19 - 22 February 2027
Set sail and get ready for a fun-filled party weekend with kykNET, OFM and MSC Cruises, it’s time for the Kaptein & Vriende Cruise!
Climb aboard the luxurious MSC Armonia from
and enjoy three days of fun in the sun with me, Kurt Darren, and friends like Ricus Nel, Riaan Benade, Juanita Du Plessis, Ray Dylan, Liezel Pieters, Dirk van Der Westhuizen, Danny Smoke, Posduif, Jakkie Louw, and Corlea & JD!
Come rub shoulders all weekend long with your favorite artists, enjoy plenty of deck parties, a unique Stories Behind the Songs concert, and much, much more!
The best part is - you don't have to drive, cook, or go to sleep early! Book your cabin now with only a R3000 deposit for an unforgettable Kaptein and Vriende weekend, together with kykNET, OFM and Msc Cruises!
19 - 22 Februarie 2027
Span die seile en maak gereed vir 'n pretbelaaide partytjienaweek saam met kykNET, OFM en MSC Cruises - dis tyd vir die Kaptein & Vriende-vaart!
Klim aan boord die luukse MSC Armonia van 19 tot 22 Februarie 2027 en geniet drie dae van pret in die son saam met my, Kurt Darren, en vriende soos Ricus Nel, Riaan Benade, Juanita du Plessis, Ray Dylan, Liezel Pieters, Dirk van der Westhuizen, Danny Smoke, Posduif, Jakkie Louw, Corlea & JD Mars!
Kom kuier die hele naweek lank saam met jou gunstelingkunstenaars, geniet talle dekpartytjies, 'n unieke "Stories Agter die Liedjies"-konsert, en nog soveel meer!
Die beste van alles is: jy hoef nie te bestuur, kos te maak of vroeg te gaan slaap nie! Bespreek jou kajuit nou met 'n deposito van slegs R3 000 vir 'n onvergeetlike Kaptein & Vriende-naweek, saam met kykNET, OFM en MSC Cruises!
terms and conditions
This departure is a theme cruise and an entertainment fee per person will apply. This will only reflect at the checkout step.