Super Sokkie Cruise 2025

Super Sokkie Cruise 2025

SUPER SOKKIE CRUISE 2025 - 21 - 24 FEBRUARIE 2025

Kom sokkie saam jou gunsteling kunstenaars op die grootste dansvloer op die see!

Klim aan boord die MSC Musica in Durban, en vaar weg in die blouste Indiese Oseaan vir die partytjievaart van 'n leeftyd!

ñ Verskeidenheid van jou absolute gunsteling afrikaanse sokkie dans kunstenaars en die MSC vermaakspan sal jou op die dek groet en jou vaart met 'n plofslag begin, terwyl jy dans en saamsing met jou gunsteling afrikaanse sokkie liedjies, 'n bietjie van n voorsmakie van wat voorlê vir die naweek!

Drie dae se pret in die son terwyl ons die pragtige Portugese eiland in Mosambiek besoek, in wereldklas restaurante eet en partytjie hou op die skip se dek.

Daar sal ook ñ paar verrassings wees met "pop up" vertoning in verskillende lokale aanboord. Geniet al die fantastiese ervarings wat die ongelooflike MSC Musica aanbied!

Bespreek nou jou Super Sokkie Cruise kajuit met slegs R3000 deposito, moenie uitmis op hierdie reis van 'n leeftyd nie, sien jou daar!


The perfect party cruise! Spend the entire weekend dancing to your favourite sokkie dance  songs, and rubbing shoulders with the artists!

Durban to Portuguese Island - 21 - 24 FEBRUARY 2025

Board MSC Musica in Durban, and sail away into the deep blue Indian Ocean for the party cruise of a lifetime!

A variety of your absolute favourite sokkie dance music artists and the MSC entertainment team will greet you on the deck, and begin your cruise with a bang, as you dance to and sing along with your favourite sokkie party tunes, a little taste of what lies ahead for the weekend!

Three days of fun in the sun as we visit the beautiful Portuguese Island in Mozambique, dine in exceptional restaurants, party on the deck, enjoy "pop up" performances from artists in various venues and just enjoy all the fantastic. 

experiences that the beautiful MSC Musica has to offer!

Secure your Super Sokkie Cruise cabin now with only R3000 deposit, do not miss out on this trip of a lifetime, enjoy!