Rugby Theme Cruise

Kom geniet ‘n wegbreek saam met rugbyhelde.


Kom ontmoet jou Rugbyhelde, Akteurs, kunstenaars en MC op die boot Bring jou vriende, klim in jou gunsteling rugbyspan se trui en speel rugby op die Portugese Eilande.

Jou Akteurs van Getroud met Rugby gaan ook sorg vir lekker vermaak Kom geniet heerlike musiek op die deck saam met Nádine en TOC.


Questions en Answers vir die Rugby legendes/spelers asook handtekeninge. 


‘n R3000-00 deposito is al wat dit kos om jou kajuit te bevestig. 

BESPREEK NOU! Die balans is slegs 60 dae voor die reis betaalbaalbaar 


Wanneer jy bespreek maak seker jy kies die “RUGBY THEME CRUISE” 14-17 Februarie


Rugby Pricing


Disclaimer: The activities and artists advertised are planned by the organisers and are in addition to the normal entertainment and activities provided by MSC Orchestra and MSC Cruises. The additional activities and artists planned by the organisers can change at any time without notice to the passenger.

South Africa

Cruise Ship MSC Orchestra Cruise Itinerary South Africa, Mozambique Departure Port Durban Duration 4 Days, 3 Nights
Select a departure date