Krone Cruise

Krone Cruise 7 February 2020 


Krone Cruise is die grootste saamsing vertoning op die Indiese Oseaan! Top kunstenaars trek hulle partytjieskoene aan en kom bymekaar om die grootste treffers van ons tyd te vier terwyl almal ‘n onvergeetlike vakansie geniet op see na die Portugese Eiland… 


Bring al jou famielie en vriende en kom sing uit volle bors saam met Snotkop, Kurt Darren, Refentse, Liezel Pieters, Elandré Schwartz, Elizma Theron, Brendan Peyper en Die Campbells. Dit is ‘n “moewiese saamsing jol”! 


Vrydagmiddag: “Sailing Away Party” met MSC, kom ontmoet al die Krone kunstenaars! 

Vrydagaand: Krone Karaoke, kom wys jou talent… 

Saterdagaand: Die Krone Partytjie vertoning! Kom dans en sing saam… 

Sondagmiddag: Ken jou Krone kunstenaar. Die Krone kunstenaars sing al hulle gunsteling liedjies en vertel jou wat hulle inspireer… 


Bespreek nou om te kwalifiseer vir jou afslag. ‘n R3000 deposito is al wat dit kos om jou kajuit te bevestig. 


Die balans is slegs 75 dae voor die reis betaalbaar. 


Wanneer jy bespreek maak seker jy kies die Krone Cruise skakel. Sien voorbeeld:


Krone Price tab


Disclaimer: The activities and artists advertised are planned by the organisers and are in addition to the normal entertainment and activities provided by MSC Orchestra and MSC Cruises. The additional activities and artists planned by the organisers can change at any time without notice to the passenger.

South Africa

Cruise Ship MSC Orchestra Cruise Itinerary South Africa, Mozambique Departure Port Durban Duration 4 Days, 3 Nights
Select a departure date