Bok Radio Bootvaart

Die gewilde Bok Radio Bootvaart vind plaas vanaf 9 – 13 Januarie 2017 en beloof om soos elke jaar ‘n onvergeetlike ervaring te wees. 


Ons vaar vanaf Kaapstad na Walvisbaai en die kunstenaars wat gaan sorg vir top vermaak sluit in Die Broers, Kurt Darren, Wicus van der Merwe, Joe F, Refentse, Leah en Dowwe Dolla. 


Kom ontmoet ook die Bokspan en leer ken die persoon agter die mikrofoon! Wie weet, dalk is jy die volgende #Bokboot Idol. 


Bespreek nou jou plek en kom vaar saam met Bok Radio op die luukse MSC Sinfonia!


Wanneer u die bespreking maak, maak asseblief seker dat u die korrekte blad bevordering kies, sien foto hieronder 


Bok Radio Price list


Vrywaring: Geadverteerde aktiwiteite en kunstenaars word deur die organiseerders beplan en is bykomend tot die normale vermaaklikheid en aktiwiteite aangebied deur MSC Sinfonia en MSC Cruises. Bykomende aktiwiteite en kunstenaars soos beplan deur die organiseerders kan te enige tyd verander sonder vooraf kennisgewing aan passasiers.

South Africa

Cruise Ship Cruise Itinerary Cape Town, South Africa Embarkation Port Duration 5 Days, 4 Nights