Finesse #netGirls-Bootreis

Finesse #netGirls-Bootreis 01 March 2019

Finesse #netGirls-Bootreis 01 March 2019

Reis saam met die Finesse #netGIRLS van 1 tot 4 Maart 2019 vir ʼn onvergeetlike ervaring. Maak seker jy kom saam. 


Bespreek Nou

Super Sokkie

Super Sokkie Cruise 08 March 2019

Super Sokkie Cruise 08 March 2019

Skop uit jou skoene en kom geniet die heel beste Afrikaanse kunstenaars op die grootste drywende dansbaan in die Indiese Oseaan! Met Kurt Darren, Jay, Juanita du Plessis, Gerhard Steyn, Juan Boucher en Die Campbells is jy gewaarborg van ‘n onvergeetlike bootreis wat slegs die Super Sokkie Cruise kan aanbied.

LEES MEER >>

Super Sokkie PLUS

Super Sokkie PLUS 11 March 2019

Super Sokkie PLUS 11 March 2019

Skop uit jou skoene en kom geniet die heel beste Afrikaanse kunstenaars op die grootste drywende dansbaan in die Indiese Oseaan! 

Met Kurt Darren, Manie Jackson, Lianie May, Gerhard Steyn, Ray Dylan en Die Campbells is jy gewaarborg van ‘n onvergeetlike bootreis wat slegs die Super Sokkie PLUS Cruise kan aanbied. 

LEES MEER >>

Die Grootboot

Die Grootboot 15 Februarie 2019

Die Grootboot 15 Februarie 2019

Dis GROOT(er)! 

Die #GROOTboot 2019 met Robbie Wessels en Appel na die Portugese Eilande vanaf 15-18 Februarie 2019. 

Die GROOTboot is nog elke jaar ‘n kyk-mekaar-vir-‘n-slag-in-die-oë geleentheid en lewende-lywe belewenis van al jou GROOTste gunstelinge!

LEES MEER>>

Blues Cruise

Blues Cruise 22 March 2019

Blues Cruise 22 March 2019

MOJO RISING BLUES CRUISE | MSC MUSICA | 22 - 25 MARCH 2019 


Batten down the hatches, because in March 2019 for the first time South African Blues legends will be taking to the sea for an unforgettable new class of cruise experience on board the MSC Musica Cruise Ship. 

Click here for more information

Oppiwater

Oppiwater 15 April 2019

Oppiwater 15 April 2019

RSG en Lefra Produksies se baie gewilde OPPIWATER KUNSTEFEES op die MSC MUSICA aangebied van 15-19 April 2019. Die ideale manier om ‘n Kunstefees by te woon! Gaan besoek gerus www.oppiwater.co.za 


LEES MEER >>>

Gospel Cruise

Gospel Cruise 05 April 2019

Gospel Cruise 05 April 2019

The Gospel Cruise is back for the 3rd year running! 

This is the perfect opportunity to bless your family and friends with a spirit-filled fun family weekend away. 


Click here for more information

Bobby & Vriende Bootreis

Bobby & Vriende Bootreis 01 February 2019

Bobby & Vriende Bootreis 01 February 2019

Come and enjoy a cruise with Bobby and Friends.


Be entertained and stand a chance to meet them! 


Click here for more information

Oh Ship

Oh Ship 29 November 2019

Oh Ship 29 November 2019

OH SHIP is back! Get ready for a bigger and better OH SHIP 2019.

Cruise with us from Durban to Mozambique from Friday November 29th to Monday December 2rd. 

72 HOURS OF NON-STOP PARTY. 


Click here for more information

Net Matrieks Bootreis

Net Matrieks Bootreis 02 December 2019

Net Matrieks Bootreis 02 December 2019

Matriek, dit is jou droomvakansie hierdie! Sodra jy jou pen neergesit het na die eindeksamen, kan jy jou tasse begin pak, want die avontuur van ’n leeftyd wag op jou. 

Van 2 tot 6 Desember 2019 reis ’n skip vol energieke jongmense.


LEES MEER>>>

The Bhangra Boat 4

The Bhangra Boat 20 March 2020

The Bhangra Boat 20 March 2020

The Bhangra Boat 4 sets sail from 20 to 23 March 2020 aboard the new MSC Orchestra to the Portuguese Islands – A weekend you will not forget!


Click here for more information

Kids Cruise

Kids Cruise 23 March 2020

Kids Cruise 23 March 2020

Spoil the kids with a fun filled holiday away on the magical MSC Orchestra, and yes, parents, grandparents, aunties and uncles are also welcome! 

Set sail from Durban to the golden beaches of Pomene in Mozambique while enjoying the best family entertainment on offer. 

Exclusive Kids Cruise entertainment includes:

Click here for more information