Super Sokkie

Skop uit jou skoene en kom geniet die heel beste Afrikaanse kunstenaars op die grootste drywende dansbaan in die Indiese Oseaan!
Skop uit jou skoene en kom geniet die heel beste Afrikaanse kunstenaars op die grootste drywende dansbaan in die Indiese Oseaan!
Met Kurt Darren, Juanita du Plessis, Dirk van der Westhuizen, DJ Ossewa, Ruan Josh, Franja du Plessis en Die Campbells is jy gewaarborg van ‘n onvergeetlike bootreis wat slegs die Super Sokkie Cruise kan aanbied.
Super Sokkie passasiers kry nie net toegang na al die Super Sokkie vertonings nie, maar ook geskenkpakkies met geskenkbewyse van onder andere Gary Rom en Placecol.
Vertrek vanaf Durban na die Portugese Eiland

Vrydagmiddag: “Sailing Away Party” met MSC, kom ontmoet al die Super Sokkie kunstenaars!
Vrydagaand: Super Sokkie uur in die dansklub, kom sokkie op lekker Afrikaanse musiek. (22h00 tot 23h00)
Saterdagaand: Die Super Sokkie vertoning op die hoofdek! Partytjie tot na middernag terwyl jou gunstelinge in die Afrikaanse musiek bedryf hulle grootste treffers sing. Kom dans en sing saam met Loslappie, Rooi Rok Bokkie, Stukkie van der Merwe tot Ska Rumba en vele meer… (4 ure lange vertoning)
Sondagmiddag: Eksklusief & Intiem. Toegang slegs vir Super Sokkie passasiers. Leer jou gunsteling kunstenaar beter ken met ‘n eksklusiewe musiek vertoning in die teater. Hierdie een kan jy nie misloop nie!

Bespreek nou om te kwalifiseer vir jou afslag. ‘n R3000 deposito is al wat dit kos om jou kajuit te bevestig. Die balans is slegs 60 dae voor die reis betaalbaar.

Disclaimer: The activities and artists advertised are planned by the organisers and are in addition to the normal entertainment and activities provided by MSC Orchestra and MSC Cruises. The additional activities and artists planned by the organisers can change at any time without notice to the passenger.