Rugby Cruise

Kom geniet ‘n  Rugby cruise saam met rugbyhelde op die MSC Orchestra met MSC Cruises.

Kom kuier saam jou gunsteling rugby legendes op 'n onvergeetlik rugbyvaart na die Portugese eilande! Rugbyhelde soos Danie Gerber, Naas Botha, Tiaan Strauss, Stefan Terblanche, Chester Williams, Derick Hougaard, Wynand Olivier, Gysie Pienaar en Peter de Villiers!

Rugby wedstryde word op die eiland gespeel met son en see en groot 'n trofee vir die wenspan!

Musiek op die dek deur Nádine en Touch of Class en Minki van der Westhuizen as aanbieder! Ook met Armand Steenkamp en Burre Burger van Droogtehulp !

Maak seker jy mis nie uit om Springbok-skouers te skuur in jou rugbytrui op die eerste rugbyvaart ooit!

14 - 17 Februarie 2020

Perfek vir vroue om te ontspan op Valentynsdag! Perfek vir mans om rugby te praat in die 'Vraag en Antwoord' met spelers!

---------------------

Join your favourite rugby legends on an unforgettable rugby cruise to the Portuguese islands! Rugby heroes like Danie Gerber, Naas Botha, Tiaan Strauss, Stefan Terblanche, Chester Williams, Derick Hougaard, Wynand Olivier, Gysie Pienaar and Peter de Villiers! Rugby matches are played on the island with sun and sea and a trophy for the winning team!

Music on the deck by Nádine and Touch of Class and Minki van der Westhuizen as presenter! Also, with Armand Steenkamp and Burre Burger from Droogtehulp!

Make sure you do not miss out on touching shoulders with Springboks in your rugby jersey on the first Rugby Cruise ever!

14 - 17 February 2020

Perfect for women to relax on Valentine's Day! Perfect for men to talk rugby in the 'Question and Answer' with players!