Matric 2025

MATRIC CRUISE 2024

Join us on the Matric Cruise 2024!

 

MATRICS! Make Waves, Make Memories, Make History! 


Introducing the Matric Boat Cruise 2024: A Voyage of Luxury and Memories!
All school leavers – wave your school days good bye in the most glamorous way possible! We present to you the ultimate celebration aboard the magnificent MSC Musica!
Why Settle for the Ordinary? Sail away in unparalleled style on the MSC Musica, a ship renowned for its elegance and sophistication. This isn't just a cruise; it's a grand celebration on the seas.
Unforgettable Experiences: From stunning sunsets to exhilarating on-board activities, every moment is crafted to make your matric vacation an unforgettable experience. Dance the night away under the stars or relax by the pool—your journey, your choice!
Culinary Delights: Indulge in a culinary journey with gourmet dining options that cater to every palate. From real Italian gelato (ice cream) and fresh seafood in the five star restaurants to an excellent buffet with pizza, burgers, curries, salads and much more! 
Entertainment Extravaganza: Be prepared for a line-up of entertainment that will leave you in awe. Live performances, themed parties, and surprises await you at every turn. This is your time to shine!
Pomene Paradise: Explore the picturesque shores of Pomene in Mozambique, a tropical paradise with white sandy beaches, crystal-clear waters, and lively music at the pool bar. 

MSC Musica Features: Your luxurious floating resort comes complete with outdoor swimming pools, jacuzzis, a gym, spa, and much more! This is not just a cruise; it's an oasis of recreation and entertainment, ensuring the holiday of a lifetime.

 

Included in the Price:

  •   All meals in main restaurants and buffets
  • Your luxurious cabin
  •   All activities & artists' shows
  •   Dance parties on the deck, under the stars
  • A boat trip to the island of Pomene in Mozambique (weather permitting)
  • World-class theatre productions

 

The matric cruise is more than a jol, it’s a once-in-a-lifetime experience for friends who want to make lifelong memories! Plus, it's super SAFE. Don't miss the chance to celebrate your achievements in the lap of luxury.

 

Secure your spot on the Matric Cruise now!



#MATRIEK-BOOTREIS 2024

Kom saam op die 2024 matriek-bootreis!

MATRIEKS! Ry die golf, skep herinneringe, maak geskiedenis!


Ons stel bekend: Die Matriek Bootreis 2024: 'n Luukse ervaring propvol skitter-herinneringe!

Aandag alle skoolverlaters! Maak gereed om op die perfekte manier afskeid te neem van jou skooldae! Ons bied aan jou die ervaring van ʼn leeftyd op die manjifieke MSC Musica!
Waarom tevrede wees met die gewone? Seil weg in ongeëwenaarde styl op die MSC Musica, 'n skip wat bekend is vir haar elegansie en weelde! Hierdie is nie net 'n bootvaart nie; dit is 'n groot fees op die see!
ʼn Onvergeetlike ervaring: Van asemrowende sonsondergange tot opwindende aktiwiteite aan boord, elke oomblik is geskep om jou matriekvakansie onvergeetlik te maak. Dans onder die sterre tot na middernag of ontspan by die swembad — jou vakansie, jou keuse!
Watertand etes: Geniet fynproewer-etes wat elke smaak bevredig. Van egte Italiaanse gelato (roomys) en vars seekos in die vyfster-restaurante tot 'n uitmuntende buffet met pizza, hamburgers, kerries, slaaie, fyngebak en vele meer! 
Vermaak Extravaganza: Maak gereed vir vermaak wat jou in verwondering sal laat. Kabaret, sangers, dansers, temapartytjies en verrassings wag om elke draai op jou. Dit is jou tyd om te skyn!
Die Paradys Pomene: Verken die prentjiemooi strand van Pomene in Mosambiek. 'n Tropiese paradys met spierwit sand, kristalhelder water en polsende musiek by die swembad-kroeg.
MSC Musica: Jou luukse oord op die oseaan kom kompleet met buite swembaddens, jacuzzi's, 'n gimnasium, spa, en nog baie meer! Hierdie is nie net 'n skip nie; dit is 'n drywende oase van pret en vermaak, vir die vakansie van 'n leeftyd.

 

Ingesluit by die prys:

  • Alle etes in die hoofrestaurante en by die buffet 
  • Jou luukse kajuit
  • Alle aktiwiteite en kunstenaarsvertonings
  • Danspartytjies op die dek, onder die sterre
  • 'n Bootreis na die eiland Pomene in Mosambiek (as die weer dit toelaat)
  • Wêreldklas teaterproduksies

 

Meer as 'n Jol: Die matriek bootreis is meer as 'n jol, dit is 'n ervaring vir vriende wat lewenslange herinneringe wil maak! Boonop is dit super VEILIG ... Moenie die kans misloop om jou matriekjaar in styl te vier nie.

 

Bespreek nou jou plek!