Love Boat | Msc Cruises

LOVE BOAT DURBAN 2023

Love Boat Durban 13 - 17 February 2023

Fall in love again on the Love Boat...

Experience the most romantic week of the year with your loved one, aboard the MSC Orchestra, let’s get nautical!

 

Durban to Pomene

 

Board the luxurious Msc Orchestra in Durban and head off into the deep blue Indian Ocean with your partner or friends for the romantic holiday of a lifetime!

 

Enjoy the MSC Orchestra’s world class entertainment, dining and exceptional service as you and your partner are wined and dined during the most romantic week of the year!

 

Love Boat theme passengers will enjoy exclusive variety shows and dancing under the stars during the week, including the unforgettable 20 Greatest Love Songs Ever show on Valentines day, lovingly performed by a selection of your absolute favourite South African artists!

 

The hilarious Love and Marriage game and comedy show, presented by one of your favourite SA comedians, is bound to get plenty of belly laughs, and to top off an amazing week, you will spend a day of fun in the sun on the beach at the beautiful Pomene Island In Mozambique!

 

Secure your Love Boat cabin now at www.msccruises.co.za with only R3000 deposit, let’s get nautical!

 

 --------------------------------------------

 

THE LOVE BOAT

 

Ervaar die mees romantiese week van die jaar saam met jou geliefde, en bederf mekaar aan boord die Msc Orchestra!

 

Durban na Pomene

13-17 Februarie 2023

 

Gaan aan boord die luukse Msc Orchestra in Durban en vaar saam met jou metgesel of vriende die diep blou Indiese Oseaan in vir die romantiese vakansie van 'n leeftyd!

 

Geniet die Msc Orchestra se wêreldklas vermaak, etes en uitsonderlike diens terwyl jy en jou metgesel tydens die mees romantiese week van die jaar op die hande gedra word!

 

The Love Boat tema passasiers sal gedurende die week eksklusiewe vertonings en danse onder die sterre geniet, insluitend die onvergeetlike 20 Greatest Love Songs Ever vertoning op Valentynsdag, liefdevol uitgevoer deur 'n keur van jou absolute gunsteling Suid-Afrikaanse kunstenaars!

 

Die skreeusnaakse Love and Marriage speletjie, aangebied deur een van jou gunsteling SA komediante, gaan julle uit jul mae uit laat lag, en om 'n wonderlike week af te sluit, sal julle 'n dag vol pret in die son op die strand deurbring op die asemrowende Pomene eiland in Mosambiek!

 

Bespreek jou Love Boat kajuit nou by www.msccruises.co.za met slegs R3000 deposito, en geniet jou liefdesvaart!

 

Click here to find out more about our Heath & Safety Protocol.