Kyknet Cruise

Kyknet Cruise 13 Maart 2020 


Kom geniet ‘n onvergeetlike luukse bootreis saam met jou gunsteling Kyknet bekendes.
Vaar op die MSC Orchestra vanaf Durban na die goue strande van die Portugese Eiland met Binnelanders, Getroud Met Rugby en Suidooster akteurs sowel as Gerrie Pretorius, Leah en Willem Botha.

Vrydagmiddag: “Sailing Away Party” met MSC en al die Kyknet bekendes!

Vrydagaand: Ontmoet & Groet – Kom neem ‘n foto saam met jou gunsteling Kyknet persoonlikheid terwyl hulle ‘n stukkie van hulle persoonlike lewens met ons deel.

Saterdag: Touch Rugby Kompetisie met Kyknet bekendes – Kom neem deel of ondersteun jou gunsteling span, wie weet, miskien speel jy in die Getroud Met Rugby span!

Saterdagaand: Kyknet Partytjie saam met al die Kyknet sterre. Vind uit wie van ons bekendes ‘n hond uit ‘n bos uit kan sing.

Sondagoggend: Leef Jou Reis, Kwela Funnies & Boer Soek ‘n Vrou Show – Gerrie Pretorius, Willem Botha en Leah vertel ons van hulle hoogtepunte gedurende die afgelope jaar.

Sondagmiddag: Kyknet Impromtu – Die sepie sterre doen grepies uit Binnelanders, Getroud Met Rugby en Suidooster. Dan word almal in diep waters gegooi met ‘n “Impromptu” akteurs sessie. Enige iets kan gebeur….en miskien word jy verhoog toe geroep, kan jy net dink!

Bespreek nou om te kwalifiseer vir jou early bird afslag. ‘n R3000 deposito is al wat dit kos om jou kajuit te bevestig. Die balans is slegs 60 dae voor die reis betaalbaar.

Wanneer jy bespreek maak seker jy kies die Kyknet Cruise skakel. Sien voorbeeld:

 

Disclaimer: The activities and artists advertised are planned by the organisers and are in addition to the normal entertainment and activities provided by MSC Orchestra and MSC Cruises. The additional activities and artists planned by the organisers can change at any time without notice to the passenger.