Kids Cruise Cape Town | MSC Cruises

Kids Cruise Cape Town
16 - 19 December 2022

Cape Town to Mosselbay

Everyone is welcome, parents, grandparents and all the kids, the best family holiday ever!

 

Board the luxurious Msc Sinfonia in the world renowned Cape Town Harbour, and head into the deep blue ocean for the cruise of a lifetime with your family!

 

There will be so many activities onboard for kids of all ages, from the Msc Kids and Teens Club, to the exclusive magic shows, face painting, balloon sculpting, Junior Masterchef, kids karaoke, an awesome treasure hunt, daddy/daughter-mommy/son dance, Prince and Princess of the Seas and so much more offered by the Kids Cruise theme team!

 

A stop in the watersport capital and coastal town of Mosselbay will just round off a perfect holiday weekend for the kids, parents and grandparents onboard!

 

Secure your Kids Cruise cabin now with only R3000 deposit at www.msccruises.co.za, and enjoy!

---------------------------------------

 

KIDS CRUISE

n See vakansie vir die hele familie, ouers, grootouers kinders en al

Kaapstad na Mosselbaai

 

Gaan aan boord die luukse Msc Sinfonia in die wêreldbekende Kaapstadse hawe, en vaar die diep blou oseaan in vir die vakansie van 'n leeftyd saam met jou gesin!

 

 Daar sal soveel aktiwiteite aan boord wees vir kinders van alle ouderdomme, van die Msc Kids and Teens Club, tot die eksklusiewe Kids Cruise tema aktiwiteite soos kulkuns vertonings, gesigverf, ballon vou, Junior Masterchef, kinder karaoke, 'n ongelooflike skattejag, pappa/dogter-mamma/ seuns dans, Prins en Prinses van die See en soveel meer wat deur die Kids Cruise-temaspan aangebied word!

 

‘n Stop in die watersporthoofstad en kusdorpie Mosselbaai sal net 'n perfekte vakansienaweek vir die kinders, ouers en grootouers aan boord afrond!

 

Bespreek jou Kids Cruise kajuit nou met slegs R3000 deposito by www.msccruises.co.za, sien jou daar!

 

Click here to find out more about our Heath & Safety Protocol.