Kids and Teens Cruise 2024

Kids and Teens Cruise 2024

Everyone is welcome, parents, grandparents and all the kids, the best family holiday ever!

Durban to Portuguese Island 13 - 16 December 2024

Board the incredible MSC Musica with your family in Durban, and sail off into the deep blue Indian Ocean for the family cruise of a lifetime! 

The MSC Kids and Teen clubs will provide kids of all ages with awesome entertainment, while the exclusive Kids & Teens Cruise activities will include a variety of entertainment from Magic shows to NEON party and a fun treasure hunt on the beautiful Portuguese Island in Mozambique

A truly unforgettable family week away aboard Msc Musica with mom, dad, grandparents and the kids of course….AND during the school holidays!

Secure your Kids and Teens Cruise cabin now with only R3000 deposit now, and enjoy!

 

Kom vaar saam die hele familie, ouers, grootouers en al die kinders, die beste vakansie ooit!

Durban na Portugese Eiland 13 - 16 Desember 2024

Klim aanboord die ongelooflike MSC Musica saam met jou gesin in Durban, en vaar weg in die diep blou Indiese Oseaan vir die gesinsvaart van 'n leeftyd! 

Die MSC Kids and Teen-klubs sal kinders van alle ouderdomme van wonderlike vermaak voorsien, terwyl die eksklusiewe Kids Cruise aktiwiteite die jongspan sal besig hou met aktiwiteite vanaf Kulkunstenaars tot ñ NEON partytjie, en natuurlik 'n opwindende skattejag op die pragtige Portugese eiland in Mosambiek! 

'n Waarlik onvergeetlike gesinsweek weg aan boord van die MSC Musica saam met ma, pa, grootouers en die kinders natuurlik….EN gedurende die skoolvakansie! 

Bespreek jou Kids and Teens Cruise kajuit nou met slegs R3000 deposito nou, sien jou daar!