ATKV - OORD OP DIE BOOT 2022

ATKV Oord Op Die Boot 18 March 2022

Dis lekker in Afrikaans!

Geniet ’n onvergeetlike bootnaweek op die luukse MSC Musica.

Vaar saam van Durban af na die goue strande van die Portugese Eiland waar julle deel kan wees van die ATKV se gesinspret.

Van Suid-Afrika se top sangers sorg vir puik vermaak.
Regardt Laubscher is ook daar om die jongklomp besig te hou met sy ongelooflike toorkuns …

 

Bespreek nou om te kwalifiseer vir jou afslag. Betaal ’n deposito van R3 000 om jou kajuit te verseker. Die balans is net 75 dae voor die reis betaalbaar.

Maak seker jy kies die ATKV skakel wanneer jy bespreek.